LOURENTIA “Renz” Lombaard (33), se getuienis in die Joshlin Smith-verhoor, het Donderdagmiddag in die Kaapse Hooggeregshof ...
SOSIALE media gons oor ’n video wat viral gegaan het, waarin gesien kon word hoe ’n petroljoggie aangerand word. Die voorval het op Saterdag 1 Maart omstreeks 23:40 by ’n vulstasie in Wellington plaas ...
DIE Mitchells Plain-polisie ondersoek ’n moord en poging tot moord, ná ’n skietvoorval vroegoggend vandag. Die voorval het ...
DIE Good-party is teen ’n voorgestelde vermeerdering van setels in die Wes-Kaapse parlement, veral gegewe die provinsiale ...
HY KEN Kelly Smith sedert 2016 en het haar destyds by ’n familielid van haar se begrafnis of troosdiens ontmoet. So het Nico ...
’N BEROEP is op Wes-Kapenaars gedoen om water meer spaarsamig te gebruik.Die departement vir water en sanitasie (DWS) waarsku ...
IMAAN Syms (30), wat Maandagaand doodgeskiet is, se Janazah was gister vanuit haar ouerhuis in Dorsetstraat in Woodstock. Haar pa, Ziyaad Williams, het haar Maandag nog by haar huis in Sussexstraat ga ...
PLAASWERKERS voel die budget, veral die VAT-verhoging, wat gister in die nasionale vergadering gelewer is, gaan vir hulle net ...
ENOCH Godongwana, die minister van Finansies, het sy langverwagte begrotingsrede toe gister in die parlement ge­lewer.
“KELLY was on top of the world en het saam met die Temple Boys gedans.”So vertel Shakeera Ganief Woensdagmiddag in die rondgaande hooggeregshofsitting in Saldanha, waar Kelly Smith en haar twee medebe ...
DIE Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) het die skuldigbevinding en vonnisoplegging verwelkom van ’n dronkbestuurder wie ...
DIE Valke in die Noord-Kaap het Dinsdag die vonnisoplegging van die voormalige munisipale bestuurder van die Karoo ...