Orkney. – Die Kosh-gebied se inwoners kan rustig slaap. Die omgewing sal nie oorspoel omdat die Aurora-myngroep nie meer ondergrondse water uitpomp nie. Dit is die versekering wat mnr. Mike O’Hare, ...