Van die land se bekende Afrikaanse kunstenaars is eersdaags by die Virseker Geesfees te sien waar hulle ten bate van Solidariteit Helpende Hand se #StopHonger-voedingskema gaan optree. Die Virseker ...
Sanger en liedjieskrywer, Jannie du Toit, het Dinsdag die FAK prestige-toekenning vir sy unieke en meesterlike bydrae tot die bevordering van kleinkuns in Afrikaanse musiek tussen 1971-2021 ontvang.
Vir Suid-Afrikaanse sangers was dit ’n jaar waarin hul meer as ooit uit hul kokon van isolasie kon beweeg om met die res van die wêreld mee te ding, skryf Anna-Retha Bouwer. Die jaar 2010 was vir die ...
WAT Mr Moody, oftewel John “Johnty” Basson, anders maak, is die feit dat hy nie net ’n kwaai rapper is nie, maar dié man se ...
Ek gee op met Afrikaanse musiek. Ek het nou al amper al die Afrikaanse kunstenaars op die mark probeer, en ek kan die goeies op een hand tel. Die probleem is, ligte musiek en Afrikaanse musiek is ...
BLOEMFONTEIN, VRYSTAAT - In die vroeë 1980's het Afrikaanse kunstenaars gereeld by 'n huis in Pretoria bymekaargekom om musiek te maak. Dié aande het legendaries geword en uiteIndelik 'n belangrike ...