Senior burgers van die Malita- en Herfsland Aftreeoorde het byeengekom om na Afrikaanse volksliedere, soos uitgevoer deur Stefan Jansen, te luister. Dié geleentheid het op 28 Augustus in die Malita ...
Van Suid-Afrika se beste, jong talent is later vanjaar op pad na Carnival City se Big Top Arena toe. Maak gereed om te skoffel, heupe te swaai en om ’n lekker Afrikaanse vertoning te geniet. Jonk in ...
Ollie Viljoen, die trekklavierlegende, het boeremusiek vir eers verruil vir die betowerende klanke van jazz en blues. “Ons het besluit ons wil ‘n Blues-Jazz album maak, maar alles in Afrikaans. Ons ...
Afrikaanse musiek is bobaas – oor alle Suid-Afrikaanse tale en genres heen! Dit was die boodskap by die uitdeling van die Suid-Afrikaanse musiekpryse (Samas) Vrydag toe die sanger en liedjieskrywer ...