Die sangeres Jennifer Zamudio het musiekstof in die oë van Lianie May en Karlien van Jaarsveld geskop met ’n plek as finalis in ’n internasionale sangkompetisie. Hoewel die internasionale gehoor nie ...